Welkom te Drieries

'n Toonaangewende en diverse hoërskool geleë in Vereeniging, wat 'n hoë standaard van onderwys en kulturele leer deur ons konservatorium en sport / buitemuurse aktiwiteite bied