Fees / Fooie
Redenaars Presteer
Print E-mail

Redenaars presteer

Drieries se redenaars het uitmuntend gevaar in die jaarlikse radikale Redenaars.

Rachel Mann, Christopher Stanbury, Brandon Lottering, Jade Lubbe en Tahir Cassim het deelgeneem aan die Gauteng finaal. Rachel en Christopher het deurgedring na die Landsfinaal waar Rachel 'n tweede plek behaal het.

rachel christopher
Rachel Mann Chistopher Stanbury
brandon jade
Brandon Lottering Jade Lubbe
tahir
Tahir Cassim