Fees / Fooie
Begafde skryfster besoek Drieries
Print E-mail

Begaafde skryfster besoek Drieries

Begaafde skryfster, Rouxnette Meiring, het Drieries op 7 Mei besoek. Die besoek is moontlik gemaak deur mnr. Henk Viljoen van NB uitgewers en me. Monica Potgieter van die departement en het plaasgevind in Drieries se splinternuwe Mediasentrum. Rouxnette is die skryfster van kraakvars nuwe verhale soos "Snak" en "Kraak".

59697932 1205739372921160 6620007374507737088 n

 

59577130 1205739449587819 5698711076762288128 n 59666892 1205739419587822 6249697819687387136 n