Governing Body / Beheerliggaam
ATKV Redenaars
Print E-mail

Baie geluk aan die Afrikaans  Eerste Addisionele Taal Junior en Senior Groepredenaarspanne wat onderskeidelik 'n eerste en derde plek behaal het tydens die Suid-Gauteng ATKV-groepredenaarskompetisie. Die Juniorspan is uitgenooi na die gala-aand op 1 Augustus te HS Marais Viljoen.

 

Juniorspan: 

Rachel Mann

Naledi Jele

Lumelle Assegai

 

Seniorspan: 

Christopher Stanbury

Nkanyezi Msimanga

Kelly-Leigh Littlejohn