Hotel School / Hotelskool
Print E-mail

 

pat aug 2017 (50) pat aug 2017 (46) pat sept 2017

 gasv2

Hoërskool Drie Riviere leerders het die opsie om gasvryheidstudies as ‘n keusevak te neem vir graad 10 tot graad 12. Gasvryheidstudies sluit in die spyseniering, bestuur en bemark van ‘n gasvryheidsbesigheid. Leerders kry ook die geleentheid om dit wat hulle geleer het toe te pas tydens funksies wat gehou word in die hotelskool se restaurant – Driri-Makiti.

Die vak behels ’n praktiese en teoretiese komponent. Die praktiese komponent behels praktiese lesse in die klas asook funksies in ons eie restaurant, Driri-Makiti. Leerlinge is soms verras oor die omvang van die ondervinding wat hulle opdoen. Dit berei leerders voor  vir ’n loopbaan in die industrie en heelwat van ons leerders bekwaam hulle verder  in dié rigting . Verder is dit verseker ’n rigting waarin jy altyd werk sal hê, al is dit om as entrepreneur jou eie ding te doen met die ondervinding wat jy op skool opdoen.
Daar is jaarliks kursusse, aangebied deur Anchor Gis van Johannesburg om leerlinge op te lei in die bak van brood en soet gisgebak.

 

Hoërskool Drie Riviere learners have the option to take Hospitality studies as an elective subject from grade 10 to grade 12. The subject includes the catering, the management and the marketing of a hospitality business. Learners have the opportunity to apply theory in practise during functions held at the school restaurant – Driri-Makiti.

During practical periods learners are taught exciting recipes for starters, main course and deserts. They are often surprised by the amount of work experience they receive whilst still in school. This subject prepares learners for a career in the hospitality industry – whether it is at a company, hotel or starting your own business. Every year our learners also take part in courses by Anchor Yeast in Johannesburg learning the specialized art of baking.

 Gr. 10 PAT

Collage

 

Op Saterdag 27 Oktober 2018 het gaste gesmul aan 'n heerlike driegang-ontbyt. Die geleentheid was die Graad 10 Gasvryheidstudie leerders se 2de praktiese eksam...en vir die jaar. Tydens so 'n Praktiese assessering word die groep opgedeel in 2 groepe, die kelners en die sjefs. Die kelners is verantwoordelik vir die dek van die tafels en bediening van die geregte en die sjefs het reeds 5 uur die oggend begin om al die smaaklike disse voor te berei.

 

Gr. 10 Gisgebakkursus

Die Gasvryheistudie leerders het op Vrydag 23 Maart die Gisgebakkursus baie geniet. Hul het geleer om brooddeeg te vorm in sier rolletjies en veral die Kitke vlegsel het hul behoorlik laat kopkrap!

DSC 0009 - Copy DSC 0004 - Copy DSC 0023 - Copy

 

Gr. 12 PAT

Manjifieke Moedersdagtgee

‘n Pragtige Moedersdagtee is op 12 Mei 2018 deur die graad 11 - Gasvryheidstudieleerders aangebied. Dit was 'n wonderlike geleentheid waartydens leerders hul waardering teenoor hulle ouers kon betoon.

Ons het die oggend heerlike koek en tee saam met die wonderlike vrouens in ons lewens geniet. Die buffet met southappies en soetgebak was enige soettand se droom. Me. Ingrid van Zweel het gesorg vir die gemoedelike atmosfeer en het die gaste met haar besondere sangtalent vermaak.

DSC 0173
DSC 0171

Gr. 11's maak sushi in die Gasvryheidstudieklas!

Sjef Peter Hallmanns het op Vrydag, 18 Mei, ‘n sushi-les kom aanbied vir die graad 11 - Gasvryheidstudieklas.

Aanvanklik was die maak van sushi vir sommige leerders 'n vreemde ervaring, maar met die leiding van hierdie inspirerende sjef het almal geesdriftig saamgewerk en dit baie geniet.

sushi shefs (3) sushi shefs (5)


Gr. 12 PAT 2018

hotelskool (2)
hotelskool (3)
hotelskool (1)


2018 Super sjef kompetisie

Eerste Plek is verower deur Chop it like it's hot:  Mej. R Niemand, L. Mlambo, B. Magubane en T. Padi. Hulle wen ook:  Beste spannaam en Beste nagereg.

sjef (1)

Tweede plek gaan aan: Lemon²:  Mej. S Nehring, B. Muller, J. Lourens en C. Lazarus.  Hulle wen ook Mees higiëniese en netjieste werkstasie.

sjef (27)

Derde plek is gewen deur:  incrEDIBLES:  Mej. C. Spykerman,  A. Van Niekerk, W. Westraadt en Z. Greyling

sjef (12)

 

2016 Super sjef kompetisie

2016 se Supersjef kompetisie was weereens 'n groot sukses.
supersjaef (14)
Die wenners van Supersjef 2016: Ansunel van Niekerk, Wanda Westraadt, Marlé van Rooyen en Mej. J. Skelton.
14021461 272560543128103 5201445966678005635 n
Tweede plek: Dr. Kleynhans en haar groepie.
supersjaef (11)
Derde plek: Mej. Nehring en haar groepie.
supersjaef (1)
supersjaef (4)
supersjaef (7)
supersjaef (8)
supersjaef (9)
supersjaef (12)
supersjaef (16)
supersjaef (2) supersjaef (6)
supersjaef (5) supersjaef (3)
supersjaef (10) supersjaef (13)

Afrikaans

Hoërskool Drie Riviere leerders het die opsie om gasvryheidstudies as ‘n keusevak te neem vir graad 10 tot graad 12. Gasvryheidstudies sluit in die spyseniering, bestuur en bemark van ‘n gasvryheidsbesigheid. Leerders kry ook die geleentheid om dit wat hulle geleer het toe te pas tydens funksies wat gehou word in die hotelskool se restaurant – Driri-Makiti.

Die vak behels ’n praktiese en teoretiese komponent. Die praktiese komponent behels praktiese lesse in die klas asook funksies in ons eie restaurant, Driri-Makiti. Leerlinge is soms verras oor die omvang van die ondervinding wat hulle opdoen. Dit berei leerders voor  vir ’n loopbaan in die industrie en heelwat van ons leerders bekwaam hulle verder  in dié rigting . Verder is dit verseker ’n rigting waarin jy altyd werk sal hê, al is dit om as entrepreneur jou eie ding te doen met die ondervinding wat jy op skool opdoen.
Daar is jaarliks kursusse, aangebied deur Anchor Gis van Johannesburg om leerlinge op te lei in die bak van brood en soet gisgebak.

 

gasvryheid4

Tweede plek algeheel in 2014.

Agter: Me.A. van der Merwe, me. R. Strydom, Jané de Wet, Keanu Smith, Leané Strydom

en me. H. van der Westhuizen en Leylanie van Niekerk.

Voor: Francois Fourie, Trudi Tromp, Jessey Lesser, Carla Rautenbach, Vernique Marlowe

en Andile Chantini.

SAM 0520 SAM 0524
SAM 0497

 

Graad 12 PAT 2016

 

DSC 0051
DSC 0064
DSC 0102
DSC 0109
DSC 0111
DSC 0114
DSC 0116
DSC 0117
DSC 0122
DSC 0125