60Logo500  

Our school badge | Ons skoolwapen:

The power towers and the gear with chains indicate industrial activity that plays such an important role in the school environment. | Die kragtorings en die rat met kettings dui aan industriële werksaamheid wat in die skool se omgewing so 'n belangrike rol speel.

The book indicates "Knowledge through study". | Die boek dui aan "Kennis deur studie".

The candle flames and fireballs symbolize the spread of the light of knowledge - i.e. the use of the knowledge acquired through study in the service of our Republic. | Die kersvlamme en vuurballe simboliseer die verspreiding van die lig van kennis - m.a.w. die gebruik making van die kennis opgedoen deur studie in diens van ons Republiek.

The Three Rivers, the place where the school is located namely  the confluence of the Vaal, the Klip and the Suikerbos rivers. | Die Drie Riviere, die plek waar die skool geleë is nl. die samevloeiing van die Vaal- , die Klip- en die Suikerbosrivier.

The dove above, indicates the expression of an attitude of peace and togetherness that the school through study and its other activities, with "Perseverance" tries to bring about in our Republic. | Die duifie bo, dui aan die uitdra van 'n gesindheid van vrede en saamhorigheid wat die skool deur studie en sy ander bedrywighede, met "Volharding" in ons Relubiek probeer bewerkstellig.


 

Mission

Our mission is to:

Ensure effective training and sufficient resources, including technology teaching of learners.

Create a safe, multi-cultural environment which establishes an atmosphere conducive to teaching and learning.

Encourage learners to have a disciplined and positive attitude towards their education.

Increase stakeholder involvement through effective communication and support.

Grant learners the opportunity to develop into balanced successful adults.

Develop learners holistically in order to achieve their full potential.

 

Missie

Ons missie is om:

Doeltreffende opleiding en voldoende hulpbronne te verseker insluitende tegnologie vir onderwysers om volhoubare gehalte-onderrig aan leerders te verskaf.

'n Veilige, multi-kulturele omgewing te skep om 'n atmosfeer wat bevorderlik vir onderrig en leer is, daar te stel.

Om leerders die geleentheid te bied om in gebalanseerde en suksesvolle volwassenes te ontwikkel.

Om leerders holisties te ontwikkel om sodoende hulle volle potensiaal te bereik.