Academic Information | Akademiese Inligting
Subject Choices for Gr8 - 9 | Vakkeuses vir Gr8 - 9
Grade 8 and 9 learners are obliged to take the following subjects according to departmental requirements | Graad 8 en 9 leerders is verplig om volgens departementele vereistes die volgende vakke te neem:
- English | Engels
- Afrikaans
- Mathematics | Wiskunde
- Natural Science | Natuurwetenskappe
- Social Sciences | Sosiale Wetenskappe
- EMS | EBW
- LO
- Technology | Tegnologie
- Creative Arts | Skeppende Kunste
Subject Choices for Gr10 - 12 | Vakkeuses vir Gr10 - 12
Compulsory Subjects | Verpligte Vakke:
- English | Engels
- Afrikaans
- Mathematics or Mathematical Literacy | Wiskunde of Wiskunde Geletterdheid
- LO
Subject Choices | Keuse Vakke
Leaners must choose a minimum of THREE subjects from the following categories | Leerders moet 'n minimum van DRIE vakke kies uit die volgende kategorieë:
Social Sciences | Sosiale Wetenskappe
- Geography | Aardrykskunde
- Tourism | Toerisme
Physical Sciences | Fisiese Wetenskappe
- Physical Science | Fisiese Wetenskap
- Life Science | Lewenswetenskap
Information Technology | Inligtingstegnologie
- IT
- CAT | RTT
Management Sciences | Bestuurswetenskappe
- Accounting | Rekeningkunde
- Business Studies | Besigheidstudies
Technology | Tegnologie
- EGD | IGO
Kuns en Kultuur
- Music | Musiek
Service Industry | Diensbedryf
- Hospitality Studies | Gasvryheidstudies